Tuesday 27 February 2007

Ek is by die Huis!

Sussie, Gloria en Elizabeth het vir my 'n Welkom banier gemaak.

Ons het ook baie blomme gekry.



Monday 26 February 2007

Ek is hier!!

Hallo Wêreld.

My naam is Xander en ek is gebore op 26/02/2007 om 6:00.

Ek weeg 3.9Kg en is 53cm lank.

Monday 19 February 2007

Amper tyd


Die laaste foto voor die groot dag. Hier is ek 8 maande swanger met Xander.

Saturday 17 February 2007

Baba tee foto's

Ek het 2 baba tee's gehad. My ma het een gehou (17 Feb 2007) en die werk het vir my en Emma een gehou (09 Feb 2007).