Monday 29 January 2007

Rynhardt se inseening


Dit was 'n lekker dag veral om weer al die familie en aanstaandes daar te hĂȘ.

Celien se 1ste atletiek dag


Dit was baie warm vir die kleintjies maar hulle het nog steeds gehardloop. Sy het die pannekoek meer geniet.

Thursday 11 January 2007

Celien se eerste Skooldag


Die eerste skooldag het goed gegaan. Die tweede dag was dit maar 'n bietjie moeiliker. Hier is sy met haar skool 'uniform'.






Visvang by Potchdam


Ons het gaan visvang by Potchdam die 6de & 7de Januarie.

Celien het ons oorreed want sy wil "'n vis vang en hom braai en ook tent opslaan"

Al die ouma's en oupa's was daar.