Thursday 11 January 2007

Celien se eerste Skooldag


Die eerste skooldag het goed gegaan. Die tweede dag was dit maar 'n bietjie moeiliker. Hier is sy met haar skool 'uniform'.






1 comment:

Nortje Gesin said...

Celien, Jy lyk te pragtig in die fotos. Ons hoop jou skool-week sal lekker wees die week!!!

Oom Eugene, Tannie Zelda en Ruben