Sunday 25 March 2007

Ons word gedoop - Caledon


Ek en Luke is gedoop op 25/03/2007 in Caledon.

Tannie Lindie het die kossies vir ons gereƫl en my ma het ons koeke gemaak.




Friday 16 March 2007

Ria word 30



Ons het 'n lekker braai gehou by die huis met familie en vriende om my 30ste verjaardsdag te vier. My ma en Zelda het vir my 'n koek gebring.