Sunday 25 March 2007

Ons word gedoop - Caledon


Ek en Luke is gedoop op 25/03/2007 in Caledon.

Tannie Lindie het die kossies vir ons gereël en my ma het ons koeke gemaak.




No comments: