Thursday 12 April 2007

Celien word 4 jaar

Celien het 'n Pienk Prinses partytjie gehad. Haar maatjies en nefies het kom kuier vir die spesiaale dag. Ek en Zelda het die eetgoed gemaak en die koek.

1 comment:

Nortje Gesin said...

Hi Julle!!! Die fotos is pragtig. Ons kan nie wag om die vakansie fotos te sien nie!!!

Liefde
Zel